Landboupraatjie 2020 Registrasie

Raisins SA Landboupraaitjie
Hiermee word u uitgenooi na die 6de jaarlikse Raisins SA Landboupraaitjie.
Dit was nog altyd RAISINS SA se visie om in te lig, te vermaak, en om n netwerk forum te voorsien vir die industrie in n aangename gemaklike omgewing.
Om te RSVP vir die Landboupraaitjie, vul asseblief die onderstaande registrasie vorm in. Elke individu wat die praatjie wil bywoon, moet asb die registrasie vorm invul.
Datum: 30 April 2020
Tyd: 10:30 – 13:00
Venue: Upington Skougronde - Karakoelsaal