Upcoming Events:

Raisins SA ALGEMENE JAARVERGADERING - WYK 1 Raisins SA ALGEMENE JAARVERGADERING - WYK 4 Raisins SA Gala Raisins SA ALGEMENE JAARVERGADERING - WYK 2 Raisins SA ALGEMENE JAARVERGADERING - WYK 3 Raisins SA/Nedbank Simposium

Marchand Field Day

Dit is amper tyd vir ons Winter Velddag. By hierdie Velddag word daar verskeie onderwerpe bespreek soos:

Die dag word geborg deur Inteligro waar hulle twee gewas adviseurs bring om tegniese inligting rondom van hierdie onderwerpe te deel.

Die perfekte geleentheid om meer in diepte vrae te vra.

📍Plek: Zomerlust, Marchand - Burger de Vos

Ons deel nader aan die tyd ‘n pin drop met die presiese ligging.

Registration is now closed.
Gala Nominations 2025