Raisins SA/FNB Landboupraatjie
📆Datum: 30 Mei 2025
📍Plek: Karakoelsaal, Upington Skougronde
Kom luister hoe die rosyntjie industrie met 50% kan groei in die volgende vyf jaar.
Agt kundiges gesels oor die verskeie uitdagings en geleenthede wat hierdie groei in hou vir die verpakker, produsent en diensverskaffer!
U kan uitsien na ‘n interaktiewe paneelbespreking en vuurwarm onderwerpe.
RSVP by Chantelle Kotzé: 082 596 8179 of chantellek@raisinsa.co.za