Ons staan aan die einde van die eerste semester en ons kan terugkyk op ’n uitsonderlike seisoen.
Lees meer oor die algemene seisoen oorsig, inname volumes vir 2024, heffingsiklus, marktoegang-, intelligensie en ontwikkeling, asook vele ander interessante onderwerpe in ons Winter Nuusbrief.