Geagte produsent,
Vind asseblief aangeheg die volgende inligting vir u aandag:
Amptelike kennisgewing vir Raisins South Africa NPC se algemene jaarvergadering (AJV) – 22 Julie 2026
Aanhangsel A: AJV agenda
Aanhangsel B: Raisins SA Jaarverslag FJ2025;
Aanhangsel C: AJV notule (2025);
Aanhangsel D: Aanstel van direkteure (prosedure volgens MOI);
Aanhangsel E: Direkteur nominasievorm;
Aanhangsel F: Volmag vorm
Aanhangsel G: Spesiale Resolusies