In ’n tyd van stygende insetkoste, wisselende marktoestande en toenemende druk op winsgewendheid, word betroubare bedryfsinligting, soos die Raisins SA Kostegids ’n noodsaaklike hulpmiddel vir beplanning en besluitneming.