Raisins SA Gala

Merk so lank u kalender vir ons jaarlikse Gala wat in September plaasvind.

Hierdie jaar se tema: A Night Among the Stars

 Datum: 18 September 2025

Tyd: 18:30

Plek: Wingerdskuur, Upington

Drag: Formeel

Ons beplan ’n onvergeetlike buitelig Gala, ’n aand onder die sterre, waar ons die sukses en toewyding van ons industrie-sterre vier.

Bywoning: SLEGS PER UITNODIGING.

Registration is now closed.